0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (5)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 5 of 5 matches in All Departments

Kleuterland (Afrikaans, Hardcover): Helena J.F. Lochner Kleuterland (Afrikaans, Hardcover)
Helena J.F. Lochner
R191 Discovery Miles 1 910 Ships in 4 - 8 working days

Kleuterland is 創 pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige illustrasies vir kleuters uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van 地 reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kammaland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan kleuters. Protea gaan dit weer publiseer in 創 nuwer moderne baadjie om hierdie wonderlike stories aan 創 nuwe generasie bekend te stel. Die stories in die bundel word volgens bevatlikheid rangskik. Die langste woorde in die eerste ses stories bestaan uit slegs drie letters, die in die volgende drie stories uit vier lettes en die volgende drie uit net vyf. Gaandeweg word die woorde moeiliker en langer.

Kinderland (Afrikaans, Paperback): Helena J.F. Lochner Kinderland (Afrikaans, Paperback)
Helena J.F. Lochner
R191 Discovery Miles 1 910 Ships in 4 - 8 working days
Kammaland (Afrikaans, Hardcover): Helena J.F. Lochner Kammaland (Afrikaans, Hardcover)
Helena J.F. Lochner; Illustrated by Liezl Potgieter
R191 Discovery Miles 1 910 Ships in 4 - 8 working days

Kammaland is 地 pragtige kinderboek met stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochne. Dit is lekkerleesstories vir voorlees en selflees deur kinders in Graad 3 en hoer. Hierdie verhale kom oorspronklik uit 地 reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland. Protea gaan dit weer publiseer in 地 nuwer, moderne baadjie om hierdie wonderlike stories aan 地 nuwe generasie bekend te stel.

Avontuurland (Afrikaans, Hardcover): Helena J.F. Lochner Avontuurland (Afrikaans, Hardcover)
Helena J.F. Lochner; Illustrated by Chris Venter 1
R191 Discovery Miles 1 910 Ships in 4 - 8 working days

Helena J.F. Lochner se verhaalbundels (waaronder Kammaland, Kinderland en Kleuterland) het van haar die "Hans Christian Andersen" van Afrikaans gemaak. Hier is nog 'n boek met pragtige bekende en onbekende verhale en volkleur-illustrasies wat die avontuurlus en verbeelding van enige jong kind sal prikkel.

Storieland (Afrikaans, Hardcover): Helena J.F. Lochner Storieland (Afrikaans, Hardcover)
Helena J.F. Lochner; Illustrated by Chris Venter
R191 Discovery Miles 1 910 Ships in 4 - 8 working days

'n Versameling van 26 bekende en onbekende kinderstories met pragtige illustrasies uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner. Die splinternuwe uitgawe van stories waarmee generasies Afrikaanse kinders grootgeword het verseker dat 'n nuwe geslag kinders vreugde sal put uit klassieke verhaaltjies. Lochner se lekkerlees-stories is perfek vir voorlees of selflees en die ideale bedkassieboek vir Graad 3 en hoer.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Multi Colour Jungle Stripe Neckerchief
R119 Discovery Miles 1 190
Webcam Cover (Black)
 (1)
R9 Discovery Miles 90
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R999 R884 Discovery Miles 8 840
Joseph Joseph Index Mini (Graphite)
R642 Discovery Miles 6 420
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Unicorn Maestro 100 Flights (SA Flag…
R29 R17 Discovery Miles 170
Sound Of Freedom
Jim Caviezel, Mira Sorvino, … DVD R325 R218 Discovery Miles 2 180

 

Partners